Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

Episode 28 - Gedigte in die tyd van corona

From: huiDIG
0 0 8 months ago
Suid-Afrikaners moet die volgende 21 dae, vanaf 27 Maart tot 16 April 2020, in hul huise deurbring in 'n poging om die verspreiding van die corona-virus te beperk. In hierdie spesiale HUI-DIG episode gesels Brigitte en Michelle oor gedigte wat handel oor huis, alleenwees en die unieke uitdagings van die isolasie situasie.

Sien ook HUI-DIG se versameling liedjies, saamgestel vir jou 21 dae van isolasie:
Spotify - ... See More

Author

Find us on Facebook